Graad 10, Module 1

Eenheid 1: DIE MENS SE EKONOMIESE BESTAAN (Ekonomiese aktiwiteite, ekonomiese samewerking, materiële behoeftes, vrye goedere)

Eenheid 2: DIE EKONOMIESE PROBLEEM (Ekonomiese skaarsheid, ekonomiese keuse, beginsels vir produksie, geleentheidskoste)

Eenheid 3: DIE BASIESE EKONOMIESE PROSESSE (Produksie, handel, verbruik)

Eenheid 4: EKONOMIESE STELSELS, MENSEREGTE EN DIE OMGEWING

Eenheid 5: DIE VAKWETENSKAP EKONOMIE (1) (Definisie, aard, vertakkinge en benaderings tot Ekonomie)

Eenheid 6: DIE VAKWETENSKAP EKONOMIE (2) (Positiewe en normatiewe stellings, die wetenskaplike metode, teorië en modelle,  plasing in ekonomiese wetenskappe, verhouding met ander wetenskappe)

Eenheid 7: DIE VAKWETENSKAP EKONOMIE (3) (Waarde van ’n studie van Ekonomie, loopbaangeleenthede, ’n ekonoom)

Eenheid 8: DIE EKONOMIESE KRINGLOOP (1) (Omskrywing, deelnemers en markte)

Eenheid 9: DIE EKONOMIESE KRINGLOOP (2) (Lekkasies en toevoegings)

Eenheid 10: DIE NASIONALE INKOME TOTALE (BBP, BNI)

Eenheid 11: KONJUNKTUURGOLWE (1) (Aard, definisie, aanwysers, samestelling, kenmerke, draaipunte, tendens)

Eenheid 12: KONJUNKTUURGOLWE (2) (Kenmerke, redes vir konjunktuurgolwe, gevolge van konjunktuurgolwe)

Design a site like this with WordPress.com
Get started