Tuisblad

Welkom by die blog

Die doel met hierdie skriftelike werkopdragte is om die komponente wat in Graad 10 Ekonomie behandel word, praktykgerig te maak. Die praktiese werklikheid van die nasionale ekonomie word dus betrek. Verder is die oogmerk met die vrae om ’n verdieping van die vakkennis van Ekonomie mee te bring, om kritiese denke te bevorder, asook die vermoë om analities en rasioneel oor ekonomiese probleme te dink.

Create your own website, free on WordPress.com.Create your own website.
Start free