If economists could manage to get themselves thought of as humble, competent people on a level with dentists, that would be splendid
— JM Keynes.
Hierdie is die eerste inskrywing in die Ekonomie werkopdragte blog!
Die plan is om werkopdragte te deel wat gekoppel is aan die onderwerpe in die Graad 10 sillabus. Volg die blog om seker te maak jy kry hulle soos wat ons dit deel. Ons is seker dat jy gaan vind dat ekonomie-onderwysers ten minste net so groot verskil kan maak aan jou lewe as die tandarts!