Meer oor Dr Jan Krugell

Die breinkrag agter hierdie blog is Dr Jan Krugell.

Hy is ‘n afgetrede Ekonomie onderwyser met jare se ervaring in die klaskamer. Hy het ‘n groot passie vir die onderrig en leer van Ekonomie, spesifiek die gebruik van werkopdragte om die inhoud van die vak toe te pas en leerder aan te moedig om te dink soos ‘n ekonoom.

Hy hoop om hierdie blog te gebruik om werkopdrag-hulpbronne wyd te deel.

Published by Waldo Krugell

Economist, educator, ideas man

Leave a comment

Design a site like this with WordPress.com
Get started